Children in Safety want to help kids that are in Need, many abandoned; many orphaned.
We, as Foster Parents, will be in the situation to help Children that has been taken away by Court legally, and put up for Safekeeping (Abused and Neglected Children).
Our plans include a place where kids can be brought up in Christian beliefs and in a Safe protected area. With Staff that will be trained, they will be able to bring them up in a loving and safe environment, preparing our precious Children for Adult life.
We started in the Vaal triangle, and believe that we will expand in the near future to other regions as well.
Ons glo vas dat alle Kinders die reg het tot n Veilige en gesonde lewe in alle wyse. Ons as PLeeg, en Ouers vir Kinders in veiligheid wil graag Kinders help wat wettiglik deur die Hof of Maatskaplik weggeneem word en dan vir Veilige bewaring opgegee word.
Dit sal dan Kinders wees wat Mishandel en verwaarloos word. Die Kinders sal in Christelike wyse opgebring word en natuurlik in n Liefdevolle en veilige omgewing. Op die wyse sal ons Kinders deeglik opgevoed word vir hulle Volwasse lewe.
Met die suksesvolle afhandeling van die Groot Projek sal Saifn graag in ander Provinsies ook so n Sentrum wil begin. Saifn kan ongelukkig net dit bereik deur Donasies en Hulp van u kant af.